{"product_id":"efesiers-n-bybelstudie-8-studies-sagteband","title":"Efesiërs: 'n Bybelstudie - 8 Studies (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eSien jy ook soms oral waar jy kyk net afgodery, geldgierigheid en vyandigheid teenoor Christene? Is jy bewus van ’n intense geestelike oorlog en wil jy soms net moed opgee? Dis wat die Bybelse gelowiges in die stad Efese ook beleef het! Paulus deel dan sy boodskap met hulle oor die kragtigste wapen om in moeilike tye staande te bly.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie vers-vir-vers-Bybelstudie oor Efesiërs deur Riekert Botha vestig jou aandag op God se allesoortreffende liefde vir elkeen wat in Christus glo. Ontdek dat dit jou identiteit in Christus is wat jou in staat stel om staande te bly wanneer chaos en vyandskap jou wil onderkry.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eAan die einde van die agt studies is daar verdere vrae om te besin oor die dorp of stad waar jy bly en hoe jy kan meewerk om die evangelie in jou gemeenskap uit te dra.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVers-vir-vers-bespreking van Efesiërs vir groepe en individue\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBesprekingsvrae en plek om antwoorde neer te skryf\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVrae aan die einde om jou dorp\/stad te evalueer vir moontlike evangelisasiewerk\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRelevante tema vir gelowiges vandag\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e120 bladsye\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970687631662,"sku":"9780638010015","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010015_front.jpg?v=1776551128","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/efesiers-n-bybelstudie-8-studies-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}