{"product_id":"ek-bid-vir-jou-hardeband","title":"Ek Bid Vir Jou (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eEk Bid vir Jou\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eEk Bid vir Jou\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad.\u003cbr\u003eHierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as 'n beginpunt vir 'boekevat' of stiltetyd.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eVerkoopspunte:\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eKindervriendelike formaat: 254 mm x 245 mm\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e32 pp\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePragtige hardeband-omslag, met volkleur illustrasies\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOpregte en eenvoudige gebede\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eFonttipe opgedateer, sodat dit ideaal is vir voorlees en vir kinders wat self begin lees\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970748285230,"sku":"9781991237095","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781991237095_front.jpg?v=1776552777","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/ek-bid-vir-jou-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}