{"product_id":"ek-is-tot-alles-in-staat-sagteband","title":"Ek Is Tot Alles In Staat (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eRiekert Botha neem lesers in \u003cb\u003e\u003ci\u003eEk Is Tot Alles In Staat: Deur Hom Wat My Krag Gee: 10 Studies Oor Die Boek Filippense\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e deur die vreugde-brief Filippense en daag elkeen uit om die ware betekenis van dié bekende boek te ontdek.\u003cbr\u003eDié bekende skrywer breek Filippense in 10 studies op om te sien wat die boodskap van die boek is. Eerstens word daar gekyk vir wie die boek oorspronklik geskryf is en wat die boodskap vir hulle was. Dan kan die leser uitvind wat hierdie boek vir hom of haar persoonlik sê. Ons omstandighede is vandag anders as die eerste lesers van die brief s’n, maar God se boodskap bly dieselfde deur al die eeue heen.\u003cbr\u003eGroot gedeeltes Bybelteks uit die NLV in \u003cb\u003e\u003ci\u003eEk is tot alles in staat\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sorg vir maklike naslaan.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970746450222,"sku":"9780638008739","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008739_front.jpg?v=1776552714","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/ek-is-tot-alles-in-staat-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}