Skip to product information
1 of 1

Geloof Soos Aartappels (Sagteband)

Regular price
R 129.01
Regular price
Sale price
R 129.01
In stock

Description

Geloof soos aartappels is die inspirerende ware verhaal van bekende evangelis Angus Buchan. Dit is ’n getuienis van hoe geloof ’n mens deur die donkerste tye kan dra.
Nadat Angus tot bekering gekom het, is hierdie humeurige man wat van sy drank gehou het, verander in ’n passievolle dienaar van God. Sy geloof het hom al deur droogtes, familietragedie en finansiële krisisse gedra. Sedert hy tot bekering gekom het, het Angus die evangelie oor die wêreld heen verkondig. Hy het ook ’n kinderhuis gestig, verskeie boeke geskryf en duisende mense geïnspireer met sy boodskappe op TV, radio en by sy konferensies.
Hierdie aangrypende boek sal jou opnuut verseker van God se almag en sy voorsiening vir sy kinders.

Shipping and Returns

Return Policies

Geloof Soos Aartappels (Sagteband)
Geloof Soos Aartappels (Sagteband)

R 129.01

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support