{"product_id":"god-se-baie-goeie-idee-sagteband","title":"God Se Baie Goeie Idee (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e’n Ware verhaal oor die fantastiese verskeidenheid in God se familie\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHet jy al ooit na die wêreld om jou gekyk en jou verwonder aan ons Vader se kreatiwiteit? Help jou kind om te ontdek hoe kosbaar élke mens vir God is – ongeag hulle ouderdom, geslag of ras.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eGod se baie goeie idee\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e wys vir 3- tot 6-jariges dat dit deel was van God se plan om ’n wonderlike verskeidenheid mense te hê wat Hom liefhet en ook vir mekaar lief is. Dit wys vir kinders dat ons almal deel kan wees van God se baie goeie idee omdat Jesus ons gered het.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie pragtig geïllustreerde boek sal kinders help verstaan dat mense van alle rasse en agtergronde vir God kosbaar is, en sal hulle opgewonde maak om deel te wees van die kerk, God se familie wat so ’n fantastiese verskeidenheid vorm.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOntwikkel kinders se begrip en empatie vir alle mense, asook hulle sosiale vaardighede, en moedig hulle aan om ander mense te respekteer.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e32 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel God’s Very Good Idea.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970687598894,"sku":"9781991237996","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781991237996_front.jpg?v=1776551127","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/god-se-baie-goeie-idee-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}