Skip to product information
1 of 3

God Se Beloftes Van Hoop En Herstel (Sagteband)

Regular price
R 39.00
Regular price
Sale price
R 39.00
In stock

Description

God se beloftes van hoop en herstel ondersoek meer as 110 Skrifaanhalings wat spreek van God se omgee vir sy kinders en sy almag om te genees. Dit fokus op:

  • Genesing by God se mense in die Ou Testament
  • Genesende wysheid in die poëtiese en wysheidsboeke
  • Genesende wysheid in die profeteboeke
  • Jesus, die groot Geneser
  • Genesing onder Jesus se volgelinge
  • Finale en permanente genesing
  • Woorde van hoop, oproep tot gebed

Laat God se trou en omgee vir alle mense, soos duidelik word in sy Woord, jou bemoedig en versterk.

Shipping and Returns

Return Policies

God Se Beloftes Van Hoop En Herstel (Sagteband)
God Se Beloftes Van..

R 39.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support