{"product_id":"god-se-wonderbaarlike-genesingskrag-sagteband","title":"God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eGebeur daar vandag nog wonderwerke? Groot wonderwerke, soos genesing van terminale siekte en kreupelheid?\u003cbr\u003eIsak Burger vertel in \u003cb\u003e\u003ci\u003eGod se wonderbaarlike genesingskrag\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e 11 verstommende ware verhale van gewone mense vir wie daar opreg gebid is en wat bonatuurlik genees is. Saam met die ware verhale van mense wat persoonlik wonderbaarlike wonderwerke beleef het, praat Isak oor die aard van wonderwerke, wonderwerke in die Bybel en die mite dat God en die wetenskap altyd teenoor mekaar gestel moet word.\u003cbr\u003eDié ware verhale van bonatuurlike genesings sal elkeen wat dit lees, verseker dat jý as gelowige Hom ook kan vra om die onmoontlike te doen. Soms sê Hy ja ...\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eGod se wonderbaarlike genesingskrag\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e getuig van die genade, liefde en genesingskrag van God – Hy wat gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde is.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970757099822,"sku":"9781431625918","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431625918_front.jpg?v=1776553024","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/god-se-wonderbaarlike-genesingskrag-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}