{"product_id":"grense-wanneer-om-ja-te-se-en-hoe-om-nee-te-se-om-beheer-te-neem-van-jou-lewe-sb","title":"Grense: Wanneer Om Ja te Sê en Hoe Om Nee Te Sê Om Beheer Te Neem Van Jou Lewe SB","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVoel alles in jou lewe buite beheer? Dalk voel dit of jy vir almal in jou lewe moet ja sê. Dalk neem jy verantwoordelikheid vir ander se emosies en probleme. Of dalk fokus jy so baie daarop om liefdevol en onselfsugtig te wees dat jy vergeet het waar jou eie beperkings lê. Of is dit alles dalk waar van jou?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eGrense: Wanneer Om Ja te Sê en Hoe Om Nee Te Sê Om Beheer Te Neem Van Jou Lewe\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e help dr. Henry Cloud en dr. John Townsend jou om te weet wanneer om ja te sê en hoe om nee te sê sodat jy weer in beheer is van jou lewe en gesonde grense kan stel vir jou eggenoot, kinders, vriende, ouers, kollegas – en selfs jouself! Dit sal lesers help om hierdie moeilike vrae te beantwoord:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eKan ek grense stel en steeds ’n liefdevolle persoon wees?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWat is gesonde grense?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoe kan ek my digitale wêreld bestuur sodat dit my nie beheer nie?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWat as my grense iemand ontstel of seermaak?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoe antwoord ek iemand wat my tyd, liefde, energie of geld wil hê?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoekom voel ek skuldig of bang wanneer ek daaraan dink om grense te stel?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoe rym grense met wedersydse onderdanigheid in die huwelik?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIs dit nie selfsugtig om grense te stel nie?\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eJou lewe hoef nie buite beheer te raak nie. Ontdek hoe grense jou lewe vandag beter kan maak!\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970739175726,"sku":"9780638008821","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008821_front.jpg?v=1776552528","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/grense-wanneer-om-ja-te-se-en-hoe-om-nee-te-se-om-beheer-te-neem-van-jou-lewe-sb","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}