Skip to product information
1 of 1

Hoe Groot Is Ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap (Hardeband)

Regular price
R 279.00
Regular price
Sale price
R 279.00
In stock

Description

Louie Giglio bied nog 100 dagstukkies oor God en die wetenskap wat kinders tussen 6 en 10 se nuuskierigheid sal prikkel. Hoe groot is ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap bevat merkwaardige wetenskaplike feite, pragtige foto’s, prettige illustrasies en eenvoudige aktiwiteite.

Die temas sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, die menslike liggaam, diere, plante en vele meer! Met hierdie dagstukkieboek gaan kinders op ’n reis om meer oor God en sy ongelooflike skepping te leer.

Van die Pienk Meer in Senegal en die Aarde se omwenteling om die son tot die waterwyse padda wat tot vyf jaar lank sonder water kan oorleef, sal die wonders van die heelal jou kind ’n nuwe waardering gee vir God se ontsaglike skeppingsvermoë.

Shipping and Returns

Return Policies

Hoe Groot Is Ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap (Hardeband)
Hoe Groot Is Ons..

R 279.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support