{"product_id":"hoe-groot-is-ons-god-100-wonderlike-oordenkings-oor-god-en-wetenskap-hardeband","title":"Hoe Groot Is Ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eLouie Giglio bied nog 100 dagstukkies oor God en die wetenskap wat kinders tussen 6 en 10 se nuuskierigheid sal prikkel. \u003cb\u003e\u003ci\u003eHoe groot is ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bevat merkwaardige wetenskaplike feite, pragtige foto’s, prettige illustrasies en eenvoudige aktiwiteite.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie temas sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, die menslike liggaam, diere, plante en vele meer! Met hierdie dagstukkieboek gaan kinders op ’n reis om meer oor God en sy ongelooflike skepping te leer.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eVan die Pienk Meer in Senegal en die Aarde se omwenteling om die son tot die waterwyse padda wat tot vyf jaar lank sonder water kan oorleef, sal die wonders van die heelal jou kind ’n nuwe waardering gee vir God se ontsaglike skeppingsvermoë.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970761654574,"sku":"9781415341803","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781415341803_front_cac5da50-495e-4392-9971-f4e3017be5b8.jpg?v=1776553163","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/hoe-groot-is-ons-god-100-wonderlike-oordenkings-oor-god-en-wetenskap-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}