{"product_id":"hoekom-jesus-gekom-het-25-bybelstories-oor-waarom-god-sy-seun-gestuur-het-sagteband","title":"Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eBegin hierdie jaar ’n nuwe Kersfees-tradisie. Skep herinneringe wat almal in die gesin vir altyd sal koester. Lees die stories saam en onthou hoe nodig ons ’n Verlosser het – en hoe wonderlik dit is dat Hy aarde toe gekom het!\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eHoekom Jesus gekom het: 25 Bybelstories oor waarom God sy Seun gestuur het\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e neem jou en jou gesin op ’n pragtige, chronologiese reis deur antieke verhale wat God se belofte volg om Jesus, ons Verlosser, te stuur. Elkeen van die 25 Bybelstories begin met ’n kernvers en sluit af met ’n vraag wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e25 Bybelstories vir kinders tussen 6 en 10 wat God se belofte volg om ’n Verlosser te stuur.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElkeen van die Bybelstories het ’n kernvers en vrae wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e64 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eWhy Jesus came\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970745565486,"sku":"9780638008463","price":69.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008463_front.jpg?v=1776552696","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/hoekom-jesus-gekom-het-25-bybelstories-oor-waarom-god-sy-seun-gestuur-het-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}