{"product_id":"in-stilwees-en-vertroue-sponsgevulde-hardeband","title":"In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eIn stilwees en vertroue\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970759983406,"sku":"9781431623297","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431623297_front.jpg?v=1776553111","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/in-stilwees-en-vertroue-sponsgevulde-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}