Skip to product information
1 of 1

Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings vir Dankbaarheid en Vreugde (Sagteband)

Regular price
R 39.00
Regular price
Sale price
R 39.00
In stock

Description

In Jesus luister: 100 mini-oordenkings vir dankbaarheid & vreugde neem Sarah Young jou op 'n reis van 100 dae om al die seëninge uit te ken wat God elke dag oor jou lewenspad strooi.

Deur hierdie reis saam met haar te onderneem, sal jy:

  • agterkom dat geen vreugde volledig is as jy nie daavoor dankbaar is nie
  • 'n fondament van dankbaarheid in jou hart vestig
  • op die uitkyk wees vir al die skatte wat God daagliks op jou pad sit
  • die seëninge wat jy voorheen misgekyk het, begin raaksien
  • groter dankbaarheid begin toon vir God se genade
  • meer bewus raak van al die ander seëninge wat God ook voorsien
  • vreugde ervaar

Kenmerke:

  • 152 mm x 107 mm, sagteband
  • 10-punt lettergrootte

Shipping and Returns

Return Policies

Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings vir Dankbaarheid en Vreugde (Sagteband)
Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings..

R 39.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support