Skip to product information
1 of 5

Jesus Maak Harte Heel (Sagteband)

Regular price
R 58.99
Regular price
Sale price
R 58.99
In stock

Description

Ouers probeer hul kinders dikwels beskerm teen die seerkry in die wêreld, maar ons kan hulle nie teen alles beskerm nie. Kinders sal steeds seerkry en hartseer ervaar, maar ons kan hulle wel leer om vas te hou aan die waarheid van die Woord van God.

Jesus maak harte heel maak die deur oop vir ’n gesprek oor hoe kinders kan reageer op die manier waarop die duisternis dit wat hulle oor hulleself en God glo, sal aanval. Die Bybelwaarhede in hierdie boek kan help om kinders se harte te beskerm teen die aanvalle van die vyand wanneer hulle verstaan hoe groot God is en hoe Hy elke kind sien.

Jesus maak harte heel se kragtige boodskap is: Dit maak nie saak hoe oorweldigend ons emosies voel nie, God se waarheid kan ons harte altyd heelmaak. Dit kan as praktiese hulpmiddel gebruik word deur beraders en ander volwassenes vir 5- tot 8-jariges.

  • Ideaal vir 5- tot 8-jariges.
  • Kan as praktiese hulpmiddel gebruik word deur beraders en ander volwassenes.
  • Gebaseer op 8 Bybelwaarhede.
  • 40 volkleur-bladsye
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Jesus Mends a Broken Heart.

Shipping and Returns

Return Policies

Jesus Maak Harte Heel (Sagteband)
Jesus Maak Harte Heel..

R 58.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support