Skip to product information
1 of 7

Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid Grootdruk (Hardeband)

Regular price
R 279.00
Regular price
Sale price
R 279.00
In stock

Description

In hierdie tweede Suider-Afrikaanse uitgawe van Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid, 'n 366-dagstukkieboek in Grootdruk, word jy uitgenooi om daagliks tyd in God se teenwoordigheid deur te bring. Deur middel van oordenkings en Skrifgedeeltes bring New York Times-topverkoperskrywer Sarah Young Jesus se boodskap van vrede na jou vandag, en ook elke dag.

Deur daagliks tyd te spandeer in die teenwoordigheid van ons Verlosser met die bekende en geliefde dagstukke in Jesus Roep Jou sal jy:

  • Getroos voel deur woorde van hoop en bemoediging
  • Verseker word van Jesus se oneindige liefde vir jou
  • Onderskragende leiding gebaseer op die Skrif ontvang
  • Jou geloof deur die lees van Bybelverse versterk
  • Jesus daagliks ontmoet deur 'n oordenking gebaseer op God se Woord

Geskryf asof Jesus self direk met jou praat, nooi Jesus Roep Jou jou uit om vrede te ervaar in die teenwoordigheid van die Verlosser wat altyd by jou is.

Shipping and Returns

Return Policies

Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid Grootdruk (Hardeband)
Jesus Roep Jou: Geniet..

R 279.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support