{"product_id":"jesus-roep-jou-geniet-vrede-in-sy-teenwoordigheid-grootdruk-hardeband","title":"Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid Grootdruk (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIn hierdie tweede Suider-Afrikaanse uitgawe van \u003cb\u003e\u003ci\u003eJesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e, 'n 366-dagstukkieboek in Grootdruk, word jy uitgenooi om daagliks tyd in God se teenwoordigheid deur te bring. Deur middel van oordenkings en Skrifgedeeltes bring New York Times-topverkoperskrywer Sarah Young Jesus se boodskap van vrede na jou vandag, en ook elke dag.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDeur daagliks tyd te spandeer in die teenwoordigheid van ons Verlosser met die bekende en geliefde dagstukke in \u003cb\u003e\u003ci\u003eJesus Roep Jou\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jy:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eGetroos voel deur woorde van hoop en bemoediging\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVerseker word van Jesus se oneindige liefde vir jou\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOnderskragende leiding gebaseer op die Skrif ontvang\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eJou geloof deur die lees van Bybelverse versterk\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eJesus daagliks ontmoet deur 'n oordenking gebaseer op God se Woord\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eGeskryf asof Jesus self direk met jou praat, nooi \u003cb\u003e\u003ci\u003eJesus Roep Jou\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e jou uit om vrede te ervaar in die teenwoordigheid van die Verlosser wat altyd by jou is.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970747531566,"sku":"9781991237118","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781991237118_front_b5aa2e58-3311-47b5-b1ec-df3f775b5be4.jpg?v=1776552753","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/jesus-roep-jou-geniet-vrede-in-sy-teenwoordigheid-grootdruk-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}