Skip to product information
1 of 5

Jesus Se Geboorte - Eerste Lesers (Sagteband)

Regular price
R 34.99
Regular price
Sale price
R 34.99
In stock

Description

Is jou kleinding gereed om op hul eie te begin lees? Die Eerste Lesers-reeks is die perfekte manier om ’n liefde vir lees aan te wakker en kinders se geloof te voed – deur eenvoudige woorde, pragtige illustrasies en kragtige boodskappe van God se liefde en waarheid wat tot hul harte spreek.

Jesus se geboorte vertel die verhaal van Jesus se geboorte oor in eenvoudige woorde en kort sinne, wat dit maklik maak vir kinders om hierdie spesiale storie op hul eie te lees.

  • ’n Pragtige boek wat die storie van die Baba wat gekom het om die wêreld te red oorvertel vir kinders tussen 5 en 8 jaar wat pas op hul eie begin lees.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Birth of Jesus.

Shipping and Returns

Return Policies

Jesus Se Geboorte - Eerste Lesers (Sagteband)
Jesus Se Geboorte -..

R 34.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support