Skip to product information
1 of 1

Kan Ek Seker Wees Ek Is Gered? (Sagteband)

Regular price
R 58.99
Regular price
Sale price
R 58.99
In stock

Description

Hoe kan jy seker wees dat jy gered is? Daar is soveel gelowiges vandag wat twyfel of hulle gered is. Dit is egter nie net moontlik vir Christene om seker te wees dat hulle gered is nie; hulle moet ook sekerheid hê oor hulle roeping en uitverkiesing.

In Kan ek seker wees ek is gered? verduidelik dr. R.C. Sproul wat sekerheid is, hy wys hoe ons dit kan verkry en watter seën dit meebring, en hy waarsku oor die gevare van vals sekerheid.

  • Deel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof
  • Bied bemoediging om sekerheid te kry, en waarsku oor die gevare van vals sekerheid
  • Goeie hulpbron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Can I be Sure I’m Saved?

Shipping and Returns

Return Policies

Kan Ek Seker Wees Ek Is Gered? (Sagteband)
Kan Ek Seker Wees..

R 58.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support