{"product_id":"kan-ek-seker-wees-ek-is-gered-sagteband","title":"Kan Ek Seker Wees Ek Is Gered? (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHoe kan jy seker wees dat jy gered is? Daar is soveel gelowiges vandag wat twyfel of hulle gered is. Dit is egter nie net moontlik vir Christene om seker te wees dat hulle gered is nie; hulle moet ook sekerheid hê oor hulle roeping en uitverkiesing.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eKan ek seker wees ek is gered?\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e verduidelik dr. R.C. Sproul wat sekerheid is, hy wys hoe ons dit kan verkry en watter seën dit meebring, en hy waarsku oor die gevare van vals sekerheid.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDeel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBied bemoediging om sekerheid te kry, en waarsku oor die gevare van vals sekerheid\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGoeie hulpbron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Can I be Sure I’m Saved?\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970738553134,"sku":"9780638008869","price":58.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008869_front.jpg?v=1776552507","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/kan-ek-seker-wees-ek-is-gered-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}