{"product_id":"ken-jesus-as-god-bybelstudie-sagteband","title":"Ken Jesus As God Bybelstudie (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDelf diep in die Johannes-evangelie en ontdek die ware Jesus soos Johannes Hom beskryf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie hele Skrif openbaar dat Jesus God is, maar geen boek beskryf hierdie waarheid duideliker as Johannes se Evangelie nie. Hierdie Evangelie is ’n openbaring van God se karakter soos dit waargeneem is deur die man aan wie Hy die naaste was.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKen Jesus as God\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n Bybelstudie oor 10 weke wat individue of groepe deur die hele Evangelie van Johannes begelei. Dit sluit die volgende in:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDaaglikse sessies wat nie te lank is nie.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVrae vir diep nadenke en plek vir antwoorde en notas.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWeeklikse uitdagings sodat toegepas kan word wat geleer is.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMemorisering van teksverse.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eOf hierdie studie van Johannes jou eerste of jou honderdste is, die gelyktydige eenvoud en kompleksiteit van hierdie Evangelie-bespreking bied ’n onuitputbare bron van bemoediging. Die boek wat geskryf is “sodat julle tot die geloof kan kom dat Jesus die Messias is, die Seun van God” (Joh. 20:31), wys bladsy vir bladsy dat Hy die bron van ware lewe is!\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Bybelstudie oor 10 weke vir individue of groepe oor die Johannes-evangelie.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBevat daaglikse sessies, vrae vir diep nadenke en plek vir antwoorde en notas.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e224 bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eKnowing Jesus as God\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970688975150,"sku":"9780638010008","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010008_front_f641160e-d506-42ef-a6be-a58f9a07f3e4.jpg?v=1776551183","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/ken-jesus-as-god-bybelstudie-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}