Skip to product information
1 of 1

Klein Beertjie Bekommer Hom (Sagteband)

Regular price
R 34.99
Regular price
Sale price
R 34.99
In stock

Description

Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!

In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekommerd nie!

Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

  • Stel kinders bekend aan Jesus se Bergpreek (Matteus 6:25-34).
  • Verseker kinders tussen 3 en 6 dat God vir hulle sorg.
  • Sluit vrae in wat aansluit by die tema en kinders sal help om die waarheid hul eie te maak.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub and the Case of the Worries.

Shipping and Returns

Return Policies

Klein Beertjie Bekommer Hom (Sagteband)
Klein Beertjie Bekommer Hom..

R 34.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support