{"product_id":"klein-beertjie-bekommer-hom-sagteband","title":"Klein Beertjie Bekommer Hom (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eLeer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie bekommer hom\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekommerd nie!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eStel kinders bekend aan Jesus se Bergpreek (Matteus 6:25-34).\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVerseker kinders tussen 3 en 6 dat God vir hulle sorg.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSluit vrae in wat aansluit by die tema en kinders sal help om die waarheid hul eie te maak.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eClever Cub and the Case of the Worries\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970683437358,"sku":"9780638010220","price":34.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010220_front.jpg?v=1776551009","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/klein-beertjie-bekommer-hom-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}