{"product_id":"klein-beertjie-en-god-se-wonderlike-wereld-sagteband","title":"Klein Beertjie en God Se Wonderlike Wêreld (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eKlein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie en God se wonderlike wêreld\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e vertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Dit help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gemaak het en al die wonderlike dinge wat Jesus gedoen het. Dit leer jong lesers dat God ons lof en vertroue waardig is.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (Mark. 6:45-54).\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gedoen het.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Is Amazed by God.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970661908782,"sku":"9780638010817","price":34.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010817_front.jpg?v=1776550349","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/klein-beertjie-en-god-se-wonderlike-wereld-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}