Skip to product information
1 of 5

Klein Beertjie Nooi ’n Nuwe Maatjie (Sagteband)

Regular price
R 34.99
Regular price
Sale price
R 34.99
In stock

Description

Stel jou kleinding bekend aan die storie van Saggeus en leer hulle wat dit beteken om ander deur God se oë te sien.

In Klein Beertjie nooi ’n nuwe maatjie wil Klein Beertjie nie vir Stinkie Stink na sy verjaardagpartytjie nooi nie. Mamma Beer vertel vir hom die storie van Jesus wat vriendelik was met ’n tollenaar en hoe alles ten goede uitgewerk het.

Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal hulle leer om reeds op ’n jong ouderdom God se liefde aan ander te betoon.

  • Stel jong lesers bekend aan die storie van Saggeus in Lukas 19:1-10.
  • Help 3- tot 6-jariges verstaan wat dit beteken om ander te verwelkom en hoe baie barmhartigheid, liefde en gasvryheid vir ander kan beteken.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Invites Someone New.

Shipping and Returns

Return Policies

Klein Beertjie Nooi ’n Nuwe Maatjie (Sagteband)
Klein Beertjie Nooi ’n..

R 34.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support