Skip to product information
1 of 2

Klein Beertjie Ontdek God se Skepping (Sagteband)

Regular price
R 34.99
Regular price
Sale price
R 34.99
In stock

Description

Het jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!

In Klein Beertjie ontdek God se skepping vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 ons leer. Ontdek saam met Klein Beertjie hoe God die leë wêreld vol lewe gemaak het – en selfs klein beertjies net soos hy geskep het.

Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges en leer hulle meer oor die wonder en doel van God se skepping. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.

  • Bevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.
  • Vier die skeppingsverhaal in Genesis 1.
  • Help kinders tussen die ouderdomme 3-6 om die wonder en doel van God se ontwerp te geniet.
  • 24 volkleur bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Explores God’s Creation.

Shipping and Returns

Return Policies

Klein Beertjie Ontdek God se Skepping (Sagteband)
Klein Beertjie Ontdek God..

R 34.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support