{"product_id":"klein-beertjie-ontdek-god-se-skepping-sagteband","title":"Klein Beertjie Ontdek God se Skepping (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHet jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie ontdek God se skepping\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 ons leer. Ontdek saam met Klein Beertjie hoe God die leë wêreld vol lewe gemaak het – en selfs klein beertjies net soos hy geskep het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges en leer hulle meer oor die wonder en doel van God se skepping. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eBevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVier die skeppingsverhaal in Genesis 1.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp kinders tussen die ouderdomme 3-6 om die wonder en doel van God se ontwerp te geniet.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eClever Cub Explores God’s Creation\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970742452526,"sku":"9780638008913","price":34.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008913_front.jpg?v=1776552617","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/klein-beertjie-ontdek-god-se-skepping-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}