{"product_id":"klein-beertjie-ontmoet-vir-baba-jesus-sagteband","title":"Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eLaat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Welcomes Baby Jesus.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970735702318,"sku":"9780638008968","price":34.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008968_front.jpg?v=1776552419","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/klein-beertjie-ontmoet-vir-baba-jesus-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}