{"product_id":"klein-beertjie-sing-vir-god-sagteband","title":"Klein Beertjie Sing vir God (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eLeer jou kleinding hoe om God te loof saam met die dierbare Klein Beertjie wat vir God ’n lied sing terwyl hy God se wonderlike skepping bewonder!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie sing vir God\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e loop Klein Beertjie in die bos, in die veld en in die berge, en hy kan nie anders as om te sing wanneer hy na alles kyk wat God gemaak het nie.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal van jongs af ’n liefde vir God en sy skepping in hulle harte aanwakker.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges om die vreugde van lof aan God te ontdek.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Sings to God.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67684096934190,"sku":"9780638010138","price":34.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010138_front.jpg?v=1791579035","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/klein-beertjie-sing-vir-god-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}