Skip to product information
1 of 1

Klein Beertjie Vergewe ’n Vriend (Sagteband)

Regular price
R 34.99
Regular price
Sale price
R 34.99
In stock

Description

Ons almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir onsself, maar ook vir God.

In Klein Beertjie vergewe ’n vriend vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets leliks te noem!

Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

  • Ondersoek die verhaal van Josef in Genesis 37; 39:20-23, 41-42, 45.
  • Help 3- tot 6-jariges om die waarde van vergifnis te verstaan.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Forgives a Friend.

Shipping and Returns

Return Policies

Klein Beertjie Vergewe ’n Vriend (Sagteband)
Klein Beertjie Vergewe ’n..

R 34.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support