{"product_id":"klein-beertjie-vergewe-n-vriend-sagteband","title":"Klein Beertjie Vergewe ’n Vriend (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOns almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir onsself, maar ook vir God.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie vergewe ’n vriend\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets leliks te noem!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eOndersoek die verhaal van Josef in Genesis 37; 39:20-23, 41-42, 45.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges om die waarde van vergifnis te verstaan.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Forgives a Friend.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970661876014,"sku":"9780638010800","price":34.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010800_front.jpg?v=1776550348","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/klein-beertjie-vergewe-n-vriend-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}