{"product_id":"klein-beertjie-vertrou-op-god-sagteband","title":"Klein Beertjie Vertrou Op God (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eKinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie vertrou op God\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer hulle leer van Josua en Kaleb, twee dapper spioene in die Bybel. Hulle het God vertrou om hulle veilig te hou – en Hy het.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDié pragtige volkleurboek is perfek vir 3- tot 6-jariges en leer hulle om te vertrou dat God altyd by hulle is. Daar is ook vrae oor die temas in die boek en voorstelle om meer daaroor in die Bybel te leer.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970747990318,"sku":"9781431626632","price":35.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626632_front.jpg?v=1776552769","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/klein-beertjie-vertrou-op-god-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}