{"product_id":"kosbaar-vir-hom-bevestigings-vir-vroue-van-geloof-afrikaans-coloring-boxed-cards","title":"Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof Afrikaans Coloring Boxed Cards","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eKosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVoel dit soms of jy nie aan die wêreld se standaarde van sukses en skoonheid voldoen nie? Dat jy nie genoeg is nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 44 inkleurkaartjies van \u003cb\u003e\u003ci\u003eKosbaar vir Hom\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is die ideale manier om jouself te herinner aan wie jy in Christus is. Terwyl jy die 44 bevestigings van jou identiteit as kind van God inkleur, sal jy daaraan herinner word dat jy deur jou hemelse Vader uitverkies, vergewe, en verlos is en dat Hy jou baie liefhet. Dink biddend na oor elke bevestiging terwyl jy inkleur en jou verheug in jou identiteit as ’n dogter van die Koning!\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e44 inkleurkaartjies in ’n boksie.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElke kaartjie het ’n Bybel-gebaseerde bevestiging wat ingekleur kan word, met ’n ondersteunende Bybelvers.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKaartjies is slegs aan een kant gedruk vir plek om oor die bevestiging te besin en aantekeninge te maak.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDik papier sodat enigiets van potlode tot waterverf gebruik kan word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Precious and Loved.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970712076590,"sku":"6006937167643","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/6006937167643_front.jpg?v=1776551750","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/kosbaar-vir-hom-bevestigings-vir-vroue-van-geloof-afrikaans-coloring-boxed-cards","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}