Skip to product information
1 of 6

Krag Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin

Regular price
R 249.00
Regular price
Sale price
R 249.00
In stock

Description

150 klassieke dagstukke vir mans om nuwe krag en bemoediging te ervaar

Moenie dat die lewe se besig-wees jou daarvan weerhou om God se teenwoordigheid te beleef nie! Die 150 kort dagstukke van Krag uit die Woord is die perfekte dosis daaglikse wysheid om mans God se nabyheid kragtig te laat ervaar.
Die 75 tweekleur-kaartjies kom in ’n handige blikkie en het ’n dagstuk deur Andrew Murray en meegaande teksvers aan elke kant. ’n Pragtige geskenk vir enige pa of oupa.

Shipping and Returns

Return Policies

Krag Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin
Krag Uit Die Woord..

R 249.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support