{"product_id":"krag-uit-die-woord-afrikaans-cards-in-tin","title":"Krag Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e150 klassieke dagstukke vir mans om nuwe krag en bemoediging te ervaar\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMoenie dat die lewe se besig-wees jou daarvan weerhou om God se teenwoordigheid te beleef nie! Die 150 kort dagstukke van \u003cb\u003e\u003ci\u003eKrag uit die Woord\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is die perfekte dosis daaglikse wysheid om mans God se nabyheid kragtig te laat ervaar.\u003cbr\u003eDie 75 tweekleur-kaartjies kom in ’n handige blikkie en het ’n dagstuk deur Andrew Murray en meegaande teksvers aan elke kant. ’n Pragtige geskenk vir enige pa of oupa.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970745762094,"sku":"6006937159570","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/6006937159570_front.jpg?v=1776552700","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/krag-uit-die-woord-afrikaans-cards-in-tin","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}