Skip to product information
1 of 6

Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue

Regular price
R 249.00
Regular price
Sale price
R 249.00
In stock

Description

Die lewe het die manier om soms verby ’n mens te vlieg, en vreugde, vrese en selfs vrae oor jou geloof in ’n waas van besig-wees agter te laat. Die 150 dagstukke van Krag vir ’n vrou se hart deur Milanie Vosloo sal besige vroue opnuut laat besef dat ons liefdevolle God steeds in beheer is, al voel die wêreld dol en deurmekaar.
Die 75 tweekleur-kaartjies het ’n teksvers, dagstuk en gebed op beide kante en sluit temas in soos vergifnis, moederskap, twyfel, vreugdes en vrese. Die pragtige blikkie maak dit die ideale geskenk vir enige vrou wat God se nabyheid en liefde in haar lewe wil ervaar.

Shipping and Returns

Return Policies

Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue
Krag vir ’n Vrou..

R 249.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support