{"product_id":"kyk-mooi-bybelstories-kartonboekie","title":"Kyk Mooi Bybelstories (Kartonboekie)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWat kan jy alles raaksien? Vestig ’n liefde vir die Bybel by jou kinders terwyl hulle versteekte voorwerpe in die kleurvolle illustrasies van \u003cb\u003e\u003ci\u003eKyk mooi Bybelstories\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e soek.\u003c\/p\u003e \u003cbr\u003e \u003cp\u003eDié boekie stel kinders tussen 3 en 6 jaar voor aan 6 bekende Bybelstories en moedig hulle aan om spesifieke hoeveelhede voorwerpe, diere en mense in elke storie te soek. Kinders sal leer van Adam en Eva, Noag, Jona, Jesus se geboorte, Jesus se genesing van die lam man en hoe lief Jesus vir kinders was terwyl hulle die prettige prentjies deursoek.\u003c\/p\u003e \u003cbr\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir kinders tussen 3 en 6 jaar.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e6 bekende Bybelstories met soek-en-tel-aktiwiteite oor Adam en Eva, Noag, Jona, Jesus se geboorte, Jesus se genesing van ’n verlamde man en Jesus se liefde vir kinders.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOm versteekte voorwerpe te soek, verskerp kinders se aandag aan detail, ontwikkel selfvertroue en verbeter visuele persepsie.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOm voorwerpe te tel, verhoog kinders se begrip van getalle en hoeveelhede, verbeter kognitiewe vaardighede, logiese denke en redeneringsvermoë en bou selfvertroue.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e12 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Look a Little Closer Bible Stories.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970692677934,"sku":"9781776477395","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781776477395_front.jpg?v=1776551288","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/kyk-mooi-bybelstories-kartonboekie","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}