Skip to product information
1 of 2

Leef vir die Ewigheid: 366 Grootdruk-Dagstukke (Hardeband)

Regular price
R 279.00
Regular price
Sale price
R 279.00
In stock

Description

Is jy bang om dood te gaan? Weet jy waarheen jy gaan wanneer jy sterf? Vrae oor die dood spook die een of ander tyd by elke mens.

Met Leef vir die ewigheid: 366 Grootdruk-dagstukke gee Angus Buchan vir elke gelowige gemoedsrus wanneer hy verduidelik wat dit beteken om verlos te wees en verseker te wees van ’n ewige tuiste in die hemel. Die 366 bemoedigende dagstukke sal jou die krag en geloof gee wat nodig is om voluit te lewe sonder om die dood te vrees. Soos Angus sê: “Jy kan ’n Christen nie bangmaak met die dood nie, want die dood beteken hemel.” En die hemel beteken om vir altyd by ons Here en Verlosser te wees.

  • Angus Buchan is ’n gewilde skrywer en evangelis.
  • 366 oordenkings oor die hemel en hoe om nou reeds te lewe met die ewigheid in gedagte.
  • Hardeband met merklint.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Living for Eternity.

Shipping and Returns

Return Policies

Leef vir die Ewigheid: 366 Grootdruk-Dagstukke (Hardeband)
Leef vir die Ewigheid:..

R 279.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support