{"product_id":"leef-vir-die-ewigheid-366-grootdruk-dagstukke-hardeband","title":"Leef vir die Ewigheid: 366 Grootdruk-Dagstukke (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIs jy bang om dood te gaan? Weet jy waarheen jy gaan wanneer jy sterf? Vrae oor die dood spook die een of ander tyd by elke mens.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eMet \u003cb\u003e\u003ci\u003eLeef vir die ewigheid: 366 Grootdruk-dagstukke\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e gee Angus Buchan vir elke gelowige gemoedsrus wanneer hy verduidelik wat dit beteken om verlos te wees en verseker te wees van ’n ewige tuiste in die hemel. Die 366 bemoedigende dagstukke sal jou die krag en geloof gee wat nodig is om voluit te lewe sonder om die dood te vrees. Soos Angus sê: “Jy kan ’n Christen nie bangmaak met die dood nie, want die dood beteken hemel.” En die hemel beteken om vir altyd by ons Here en Verlosser te wees.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eAngus Buchan is ’n gewilde skrywer en evangelis.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e366 oordenkings oor die hemel en hoe om nou reeds te lewe met die ewigheid in gedagte.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHardeband met merklint.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Living for Eternity.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970736816430,"sku":"9780638008500","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008500_front.jpg?v=1776552455","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/leef-vir-die-ewigheid-366-grootdruk-dagstukke-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}