{"product_id":"leer-uit-die-bybel-kom-speel-met-syfers-boek-3-sagteband","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 3 (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eKinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van wat Dawid met net 1 klippie reggekry het en Jesus wat op die water na sy 12 vriende toe geloop het.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eLeer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 3)\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens syfers. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBevat 5 bekende Bybelverhale\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMeer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTeksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e32 volkleur-bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Numbers (Book 3).\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970678653230,"sku":"9780638010626","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010626_front.jpg?v=1776550850","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/leer-uit-die-bybel-kom-speel-met-syfers-boek-3-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}