{"product_id":"leer-uit-die-bybel-kom-speel-met-woorde-boek-2-sagteband","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 2 (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eKombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos Goliat wat God beledig en spot, en God wat dan vir Dawid bemagtig om die reus met ’n enkele klippie te verslaan, en Jesus wat vir ’n verlamde man sê sy sondes is vergewe en hom dan genees.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eLeer uit die Bybel – Kom speel met woorde (Boek 2)\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBevat 5 bekende Bybelverhale\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMeer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTeksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e32 volkleur-bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Words (Book 2)\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970686779694,"sku":"9780638010503","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010503_front.jpg?v=1776551108","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/leer-uit-die-bybel-kom-speel-met-woorde-boek-2-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}