Skip to product information
1 of 1

Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 3 (Sagteband)

Regular price
R 49.00
Regular price
Sale price
R 49.00
In stock

Description

Kombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos die verhaal van Samuel wat na God geluister het en Jesus se storie van die barmhartige Samaritaan.

Leer uit die Bybel – Kom speel met woorde (Boek 3) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte en raaisels met geheime kodes in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.

  • Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
  • Bevat 5 bekende Bybelverhale
  • Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in
  • Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
  • Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
  • Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
  • Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
  • 32 volkleur-bladsye
  • Sagteband
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Words (Book 3)

Shipping and Returns

Return Policies

Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 3 (Sagteband)
Leer uit die Bybel:..

R 49.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support