Skip to product information
1 of 1

Lig van die Wêreld Josia se Verhaal (Sagteband)

Regular price
R 34.99
Regular price
Sale price
R 34.99
In stock

Description

In Lig van die wêreld: Josia se verhaal kan 5- tot 8-jariges leer oor Jesus se lewe deur die oë van ’n seuntjie, Josia. Terwyl Josia oplet wat Jesus doen, besef hy Jesus is iemand wat mense dien en hulle liefhet, en dat hy self niks hoef te doen sodat Jesus hom sal raaksien nie. Josia beleef ’n kragtige liefde en vriendskap wat hy nie gedink het moontlik is nie.

Lig van die wêreld: Josia se verhaal bevat:

  • Illustrasies uit die animasiefliek Light of the World: Josiah’s Story.
  • Hoogtepunte van Jesus se wonderwerke.
  • Besprekingsvrae wat ouers vir kinders kan vra om dieper te delf in die ware betekenis van die evangelie.
  • Eenvoudige, kort bekeringsgebed.

Shipping and Returns

Return Policies

Lig van die Wêreld Josia se Verhaal (Sagteband)
Lig van die Wêreld..

R 34.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support