{"product_id":"maak-gebed-n-verskil-sagteband","title":"Maak Gebed ’n Verskil? (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eMaak dit enigsins ’n verskil wanneer ’n Christen bid? Verander dit dinge? Hoewel ons gebede God nie van plan laat verander nie, beveel Hy dat ons moet bid as ’n manier om sy wil uit te voer. Ons kan vertrou dat gebed dinge verander – ook ons hart.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eMaak gebed ŉ verskil?\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e verduidelik dr. R.C. Sproul dat gebed ’n belangrike plek in die lewe van ’n Christen het en roep ons op om met blydskap en hoop voor God te verskyn. Dr. Sproul deel praktiese wysheid en verduidelik die doel, vorm, praktyk en krag van gebed, en ook wanneer gebed verbied word.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDeel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBied praktiese riglyne vir gebed\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOndersoek die doel, vorm, praktyk en krag van gebed en wanneer dit verbied word\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eŉ Handige bron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Does Prayer Change Things?\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970738880814,"sku":"9780638008838","price":51.3,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008838_front.jpg?v=1776552520","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/maak-gebed-n-verskil-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}