{"product_id":"manne-van-die-bybel-eenjaar-dagboek-sagteband","title":"Manne van die Bybel Eenjaar Dagboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eNet soos die mense van wie ons in die Bybel lees, sukkel ons almal vandag nog met selfsugtige ambisie, ons worstel met vrees en besluiteloosheid, ons kom voor versoekings te staan en ervaar die pyn van eensaamheid. Net soos hulle, begeer ons ook ’n dieper verhouding met God en om te lewe soos Hy van ons verwag.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eManne van die Bybel Eenjaar-dagboek \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ebestudeer die lewens van 52 mans in die Skrif en bied ’n vars perspektief op die verlossingsverhaal. Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 mans deur te kyk na:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eSy storie – ’n vertelling van sy verhaal (Maandag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Kykie na die man – delf dieper in sy lewe en ontdek raakpunte jou eie lewe (Dinsdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSy nalatenskap in die Skrif – ’n Bybelstudie wat gebou is op die beginsels van sy lewe (Woensdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie Bybelse beloftes wat op sy lewe en jou lewe van toepassing is (Donderdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSy nalatenskap van gebed – Gebed teen die agtergrond van sy verhaal (Vrydag)\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eManne van die Bybel Eenjaar-dagboek\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is spesiaal ontwerp vir individuele of groepstudie en sal Bybellees ’n daaglikse gewoonte maak. Hierdie dagstukke sal jou help groei in wysheid en gehoorsaamheid en jou help om ’n man na God se hart te word.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVir individuele of groepstudie\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOndersoek die lewens van 52 mans uit die Bybel deur: \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Vertelling van sy verhaal\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Kykie na hoe sy verhaal ooreenstem met jou lewe\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Bybelstudie wat gebou is op die beginsels van sy lewe\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBybelse beloftes wat op sy lewe en jou lewe van toepassing is\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGebed teen die agtergrond van sy verhaal\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Men of the Bible One-Year Devotional\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970711617838,"sku":"9780638009859","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009859_front.jpg?v=1776551739","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/manne-van-die-bybel-eenjaar-dagboek-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}