{"product_id":"manne-van-geloof-gebedsjoernaal-sagteband","title":"Manne van Geloof Gebedsjoernaal (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eGebed is ’n kragtige hulpmiddel om enige uitdaging met God se krag en wysheid te oorkom. Vind die leiding en genade wat jy nodig het in jou daaglikse stiltetyd by God.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eManne van geloof Gebedsjoernaal\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e ondersoek topverkoper-outeur Angus Buchan die lewens van 30 geloofshelde wat berge verskuif het deur getroue gebed, waaronder Charles Spurgeon, Oswald Chambers, E.M. Bounds, Johannes Calvyn, Augustinus, en ook Bybelkarakters soos Dawid, Job, Abraham en Salomo.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet die vrae vir dieper denke, gebedsriglyne, inspirerende aanhalings en bypassende verse uit die Bybel sal hierdie gebedsjoernaal jou help om die man van God te word wat jy bedoel is om te wees.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970686681390,"sku":"9780638010442","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010442_front.jpg?v=1776551105","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/manne-van-geloof-gebedsjoernaal-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}