Skip to product information
1 of 6

Mini-Oordenkings ’n Lewe Van Gebed (Sagteband)

Regular price
R 58.99
Regular price
Sale price
R 58.99
In stock

Description

Gebed is nie altyd maklik nie. Soms weet ’n mens nie wat om te bid of hoe om dit wat in jou hart is met God te deel nie.
Mini-oordenkings: ’n Lewe van gebed het 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed deur geliefde evangelis E.M. Bounds. Dit sal jou inspireer om die nodigheid, moontlikhede en praktiese metodes van gebed te ontdek.
Kom beleef die seën wat joune is wanneer jy nederig tot God nader. Die sakpas-grootte maak dit ideaal om oral met jou saam te dra sodat jy enige plek en enige tyd tot God kan nader.

  • 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed
  • 184 eenkleur-bladsye
  • Sakpas-grootte
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Living a Life of Prayer

Shipping and Returns

Return Policies

Mini-Oordenkings ’n Lewe Van Gebed (Sagteband)
Mini-Oordenkings ’n Lewe Van..

R 58.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support