{"product_id":"mini-oordenkings-n-lewe-van-gebed-sagteband","title":"Mini-Oordenkings ’n Lewe Van Gebed (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eGebed is nie altyd maklik nie. Soms weet ’n mens nie wat om te bid of hoe om dit wat in jou hart is met God te deel nie.\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eMini-oordenkings: ’n Lewe van gebed\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e het 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed deur geliefde evangelis E.M. Bounds. Dit sal jou inspireer om die nodigheid, moontlikhede en praktiese metodes van gebed te ontdek.\u003cbr\u003e Kom beleef die seën wat joune is wanneer jy nederig tot God nader. Die sakpas-grootte maak dit ideaal om oral met jou saam te dra sodat jy enige plek en enige tyd tot God kan nader.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e \u003cli\u003e180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e184 eenkleur-bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSakpas-grootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eMini Devotions: Living a Life of Prayer\u003c\/i\u003e\n\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e  \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970740551982,"sku":"9780638008586","price":58.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008586_front.jpg?v=1776552562","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/mini-oordenkings-n-lewe-van-gebed-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}