{"product_id":"mini-oordenkings-vir-jong-vroue-sagteband","title":"Mini-Oordenkings vir Jong Vroue (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIs jy ’n gelowige jong vrou wat aan die begin van jou lewensreis as volwassene staan? Het jy dalk raad nodig oor verhoudings, jou loopbaan, die huwelik of sommer net die lewe waar jy op hierdie opwindende nuwe pad staan?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMini-oordenkings vir jong vroue\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bied 180 kort dagstukkies wat jou aanmoedig om voluit te lewe as die pragtige vrou wat God jou bedoel het om te wees. Ontdek hoe jy keuses kan maak wat God verheerlik te midde van die lewe se stampe en stote, terwyl jy ander in liefde dien en in elke situasie geleenthede raaksien om jou geloof uit te leef.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e184 eenkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKompakte grootte.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eMini Devotions for Young Women\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970733703470,"sku":"9780638009835","price":58.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009835_front.jpg?v=1776552363","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/mini-oordenkings-vir-jong-vroue-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}