{"product_id":"moed-vir-elke-dag-maak-elke-dag-jou-beste-dag-365-dagstukkies-hardeband","title":"Moed Vir Elke Dag: Maak Elke Dag Jou Beste Dag - 365 Dagstukkies (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eMet die konstante eise en druk van die daaglikse lewe, kan dit moeilik wees om tot stilstand te kom en God te ervaar. Topverkoperskrywer Joyce Meyer se praktiese manier van onderrig in hierdie geestelike oordenkings vir 365 dae sal jou aanmoedig om tyd vir jouself te maak sodat jy \u003cb\u003e\u003ci\u003eMoed vir Elke Dag\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e kan ontvang!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eOntvang elke dag nuwe genade en seëninge wanneer jy tyd saam met God spandeer: terwyl jy sy Woord lees, luister en bid om sy leiding. Wanneer jy dit doen, sal God jou versterk en jou in staat stel om die lewe met wysheid en vrede in jou gemoed te hanteer, in plaas daarvan om bloot die dag agter die rug te probeer kry.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eGod sal jou deur moeilike tye verkwik en bemagtig met geduld en hoopvolle verwagting op die goeie dinge wat Hy vir jou beplan.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie boek met dagstukke vir die hele jaar het ook 'n pragtige ontwerk en omslag, en is die ideale geskenk vir die vrou in jou lewe.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eVerkoopspunte:\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eBekende en gerespekteerde topverkoperskrywer\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLojale lesersaanhang\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e365 voorsien daaglikse moed en krag\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIdeale geskenk\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e140 x 190 mm, hardeband met pragtige afwerkings\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970753659182,"sku":"9781776342976","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781776342976_front_8b7f8ae2-9c3c-466a-84af-1efcaea9dd34.jpg?v=1776552933","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/moed-vir-elke-dag-maak-elke-dag-jou-beste-dag-365-dagstukkies-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}