Skip to product information
1 of 5

Moses en die Rietsee: Die Wrede Koning en die Moelike Opdrag - Eerste Lesers SB

Regular price
R 34.99
Regular price
Sale price
R 34.99
In stock

Description

Is jou kleinding gereed om op hul eie te begin lees? Die Eerste Lesers-reeks is die perfekte manier om ’n liefde vir lees aan te wakker en kinders se geloof te voed – deur eenvoudige woorde, pragtige illustrasies en kragtige boodskappe van God se liefde en waarheid wat tot hul harte spreek.

Moses en die Rietsee: Die Wrede Koning en die Moelike Opdrag vertel die verhaal van Moses wat die Israeliete uit Egipte lei, in eenvoudige woorde en kort sinne wat perfek is vir 5- tot 8-jariges. Dit wys hoe God Moses gebruik het om sy volk uit Egipte te lei terwyl dit kinders leer van geloof, moed en om God se plan te vertrou – een tree op ’n slag!

  • ’n Pragtige boek oor hoe God vir Moses gebruik het om die Israeliete uit Egipte te lei vir kinders tussen 5 en 8 jaar wat pas op hul eie begin lees.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Moses and the Red Sea.

Shipping and Returns

Return Policies

Moses en die Rietsee: Die Wrede Koning en die Moelike Opdrag - Eerste Lesers SB
Moses en die Rietsee:..

R 34.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support